ab de villiers meisie wat haar potlood kou [duet] şarkı sözleri

Die meisie wat haar potlood kou Dink bietjie te veel Dan snipper die verf af En gaan sit in haar keel Dit onderbreek haar dagdroom Sy vergeet wat sy wou sê Maar die meisie wat haar potlood kou Weet wat sy wil hê As jou pad dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk Alreeds Maybe I didn't hold you All those lonely lonely times And maybe I never told you I'm so happy that you're mine Little things I should have Said and done I just never took the time You are always on my mind You are always on my mind You are always on my mind You are always on my mind Vyf paintings Het jy geverf Jeff Buckley Halleluja Dat jy vir my 'n pel uitkerf Tell me Tell me that your sweet love hasn't died Give me Give me one more chance to keep you satisfied You were always on my mind (As jou pad) Dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou As jou pad dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou You were always on my mind (As jou pad) Dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sanatçı: AB De Villiers
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:36
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
AB De Villiers hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı