ander frekwensie ondankbaar şarkı sözleri
Wat het die wêreld na toe gekom
Bomme enbesoedelinghet die norm geword
En dietoksiesenuus maak my mal
Ons jaagabsoluutdieverkeerdegoed
Monetêrevergoedingenaardsegoed
En ons reis net na onseindbestemmingtoe
Ek sien die man by dierobortstaan
Sylewenslusis uitgewis
En diehuisvrouhet diesnellergetrek
Ek het niewoordenie
Waars die lig dan nou
Is ek soondankbaarom meer te wil hê
Metalleswat ek het, ek hetmensewat my liefhet
HemelseVaderhelp my reg, kan jy my help in diedonkergeveg
Help myverstaanwaaroor lewe gaan
En ek breek, en ek breek
En ekbreekalweer voor jou
Want ek het jou nodig
Tyd stap aan dit kan virniemandwag
Diegrootsebate wat ons het is vandag
Ensteedswil ons lewe verewig
Alles wat ons soek is reg voor ons
Hoef nie ver te gaan omgewaardeerte word
Ensteedsmis ons diegroterprentjie
Ek kortretrospeksienou
Is ek soondankbaarom meer te wil he
Metalleswat ek het, ek hetmensewat my liefhet
HemelseVaderhelp my reg, kan jy my help in diedonkergeveg
Help myverstaanwaaroor lewe gaan
En ek breek, en ek breek
En ekbreekalweer voor jou
Want ek het jou nodig
En ek breek, en ek breek
En ekbreekalweer voor jou
En ek breek, en ek breek
En ekbreekalweer voor jou
Want ek het jou nodig

