andré visagie aarde onbekend (feat. geoff leite) şarkı sözleri

Ja soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die waters om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink Ek wil nie om draai na die einde nie Ek het die begin gesien As jy 'n twee rand het in jou sak Is dit genoeg vir die mens in jou hart Dis net ponde, 'n millennium met so veel wonder maar Soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die water om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink Ja soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die water om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink Soms is dit moeilik, soms is dit hard Wie't gese dis maklik aan die ander kant? Ek gee jou my alles, ek gee my hart Ja soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die waters om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink Ja soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die waters om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink Ek het nou, tot die middernag gewag vir jou Sal jy bly? Is jy oppad? Het jy al gery? Ek het nou, tot die middernag gewag vir jou Sal jy bly? Is jy oppad? Het jy al gery? Soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die waters om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink Ja soos die Aarde in die onbekende in dring, dring, dring, dring, dring Val die waters om wat oor bly op te drink, drink, drink, drink
Sanatçı: André Visagie
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:23
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
André Visagie hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı