babette & olga ander plek şarkı sözleri
Daar's 'n ander plek wat ek vir jou wil wys
Dis die mooiste plek vir my
Ek wil he jy moet ook daarvan hou
Dis nou nog 'n geheim
Dis 'n mooier plek wat ek vir jou wil wys
Die bekoorlikste plek vir my
Dis die middel van hart se punt
Waar my droom vir ons begin
Maar vir eers my lief tot die tyd bestem is
Wil ek he jy moet dit voel asof dit hier is
My gunsteling plek is net hier waar jy is
Of dit hier of daar solank ons bymekaar is

Daar's 'n beter plek wat ek vir jou wil wys
Dis die veiligste plek vir my
Dis die kern van geborgenheid
Waar ons behoue bly
Maar vir eers my lief tot die tyd bestem is
Wil ek he jy moet dit voel asof dit hier is
My gunsteling plek is net hier waar jy is
Of dit hier of daar solank ons bymekaar is
My gunsteling plek is net hier waar jy is
Of dit hier of daar solank ons bymekaar is
Wat ek eintlik vir jou wil wys
Is waar my hart gebere is
Versteek in jou binneste
Dis waar my liefde rus