babette & olga die môre is jy şarkı sözleri
Die lug is vol rose
Die rose is weerloos, weerloos
Jou hande jou oë, roos van jou mond
Die môre is jy, die môre is jy, die môre is jy, die môre is jy
Weerlose roos van die môre
wond van die rose
Die môre is jy, die môre is jy, die môre is jy, die môre is jy