babette & olga liefde is al wat ons het şarkı sözleri

My liefste, sing vir my vanaand En vertel my weer dat jy my lief het Want iewers tussen sweef en val in ‘n oomblik van besef Is liefde al wat ons het Woorde is waardevol soos goud Akkoorde raak mense jonk en oud Maar iewers tussen doof en stom in ‘n oomblik van besef Is liefde al wat ons het Jou hart in my hande, jou hart in my hande Ek sal dit sing, vertel, fluister, skree Ek het jou lief, liewer, liefste, liefde Is wat ons twee het Die wêreld eggo onsekerheid Met oorloë aan die orde van ons tyd Maar iewers tussen goed en kwaad in ‘n oomblik van besef Is liefde al wat ons het Alles hier is tog net tydelik En eendag hierna sal ons begryp Maar iewers tussen nou en dan in ‘n oomblik van besef Is liefde al wat ons het Jou hart in my hande, jou hart in my hande Ek sal dit sing, vertel, fluister, skree Ek het jou lief, liewer, liefste, liefde Is wat ons twee het Liefde Is al wat ons het
Sanatçı: Babette & Olga
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Babette & Olga hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı