babette & olga naglied şarkı sözleri

Jy moet soetjies na my kom met jou bewende hande Jy moet stilletjies kom soos rëen Ek wil nie jou woorde hê nie, ek wil nie jou woorde hê nie Maar jou asemhaling As die kers sy lig maak en die motte kom Sal ons gesprek voer en mekaar versigtig opnoem Laat dit donker wees, donker wees, laat dit donker wees En jy sal my aan my woorde ken En ek jou aan jou stem Wat donker kan verduidelik En my aan my bedoelings af kan tel En as jy kom moenie te veel verskenk nie Een laat uur is genoeg vir my Want ek, ek soek van jou maar net Die skadu's van jou lewe, die skadu's van jou lewe Om by my skraal geel vlam, my skraal geel vlam Te voeg
Sanatçı: Babette & Olga
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:01
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Babette & Olga hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı