barzx cigarette breek şarkı sözleri
Dis n cigarette breek. kom ons rook weer
Pakkie cigarette wat ek nou gaan an steek
Dinge raak n bietjie moelik ja ek weet
Kom ons druk kom ons druk deur die seer
Weet vam dominies wat altyd kak praat,
Hulle lat die duiwel foken af saak,
Op n sondag wil hy geld maak en ook nagmal
Maar hy en duiwel sit en lekka lag saam
Ek was nog n kind, het goed gesien,
Wat my nou op eet,
Ken n hella paar, van vrouens wat, geslaan was
Eke kon niks doen nie want ek was nog n jong gees
But nous ek n bees, dit weer gebeer, sal ek iemand dood steek
Dis n cigarette breek. kom ons rook weer
Pakkie cigarette wat ek nou gaan an steek
Dinge raak n bietjie moelik ja ek weet
Kom ons druk kom ons druk deur die seer
Oo ja kom ek vat dit trug nah my jong dae
Ek was nog n laity en hy my gepla
My betaal om still te bly,
Wanneer hy an my vat
22 jaar oud en dit maak my foken nou naar