bbm siekloon liefde vir jou şarkı sözleri

X het liefde v jou, x het liefde wat bou, liefde wat klou ,ni net liefde v nou X stel ni n strukkie, x sali rond pikkie, of v jou rond plikkie Nog minder rond rukkie, of jou lat snikkie, x latti my Hanne Jikkie My vyste sali mikkie , j sieni n spoekie, ek sal ju ni lat skrikkie J is my stukkie, x soek net n drukkie, j sali mislukkie Kom word nou myne, x het lyne en j jou eie J mak my blyer, met hoe j lyk nuh, So lat os kuier X like v jou , jy like v my, soe dus my prayer Dat dit sal grow en j sal bly, en dit raak ryker X weet jys alleen , Nou kom na my toe X het wat jy soek , lat x jou wys hoe J soek d regte een , lat os d regte ding doen Dink an mekaar , miskien hoe ons mekaar soen J is v my d beste , mak my jou keuse , kom os word een X voel jou liefde maa x het d meeste lat os niks uit leen X hou v jou Warm soos vuur as dit hard reen V bene om regop te staan kos dit v elkeen
Sanatçı: BBM Siekloon
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:39
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
BBM Siekloon hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı