carike keuzenkamp kimberley se trein şarkı sözleri

In Kimberley van toeka loop 'n geel geverfde wa Wat die mense van die groot gat na die middestad toe dra Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem wat op sy ysterspore rem Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem het my hart ook gewen Die wind waai oor die skraal veld, oor die hart van Griekwaland Die blinkste diamant lê waar die son die rûe brand By die omgekeerde miershoop wat diep in die aarde sink Dit was 'n spinnerak van toue en die manne was van staal Harde delwers manne om die blink klip uit te haal En Kimberley se blink het oor die wêreld gewink Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem wat op sy ysterspore rem Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem het my hart ook gewen Optel goed is hou goed het daai eerste ou gesê Toe die Hopetown diamant so in sy skurwe hande lê En min het hy geweet wat in die toekoms jare lê Barney Barnato, Cecil Rhodes en Robinson Van sinkhuis tot paleis, ja die wins was hulle sin Maar die geel geverfde trem het nog die heel laaste sê Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem wat op sy ysterspore rem Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem het my hart ook gewen (Hy gaan groot gat toe) (Die geel geverfde wa, ja hy jaag stad toe) (Die geel geverfde wa) Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem wat op sy ysterspore rem Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem het my hart ook gewen Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem wat op sy ysterspore rem Ding-dong, ding-dong die Kimberley se trem Die Kimberley se trem het my hart ook gewen
Sanatçı: Carike Keuzenkamp
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Carike Keuzenkamp hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı