carike keuzenkamp musiek şarkı sözleri

Laasnag toe ek in my bed gaan lê En die lakens snoesig om my vou hoor ek die bizz, bizz en ek sê, o nee Dis muskiet se kind wat skree, wat skree Hy maak bizz, bizz, bizz, hy kom vinnig deur die lug Dis net bizz, bizz, bizz, o hy laat my nie met rus Ek hoer die bizz, bizz, bizz, o ek wil dit nie meer hoor Dis net bizz, bizz, bizz en toe land hy op my oor Ek skakel gou die ligte aan Om te sien waarheen hy nou gaan Toe gaan sit hy so ewe teen die dak Hy lyk so sedig still en mak Toe ek omdraai om te slaap gee die bed 'n sagte kraak En toe hoor ek weer van vooraf die geskree Dit gaan bizz, bizz, bizz, dit maak my o so kwaad Dis net bizz, bizz, bizz, dit word alreeds so laat Ek trek die kussing vinnig oor my kop Net soos 'n skilpad in sy dop Kan ek rustig slaap Met niks wat pla Muskiet kan doen net wat hy wil
Sanatçı: Carike Keuzenkamp
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 1:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Carike Keuzenkamp hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı