carike keuzenkamp seisoene van die lewe şarkı sözleri

Jy weet mos voor die winter skielik weg raak As die son se strale lente wakker maak ‘n Bloeisel aan ‘n boom iewers skuil ‘n droom En hoop wat alles sin gee soos dit hoort Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord ‘n Einde is die teken ons kan nuut begin Ek onthou (Ek onthou) Toe en nou (Toe en nou) Die seisoene van die lewe ‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan Ek onthou (Ek onthou) Toe en nou (Toe en nou) Seisoene van die lewe En die hoop wat alle storms kon deurstaan Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet ‘n Oomblik wat jou by bly verryk jou vir goed ‘n Tortel kor die dagbreek vrolik nader ‘n Swaeltjie sweef sierlik deur die lug Seisoene kom en gaan dit kan ons verstaan Maar wie kan van die pyn van afskyd vlug? Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord ‘n Einde is die teken ons kan nuut begin Ek onthou (Ek onthou) Toe en nou (Toe en nou) Die seisoene van die lewe ‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan Ek onthou (Ek onthou) Toe en nou (Toe en nou) Seisoene van die lewe En die hoop wat alle storms kon deurstaan Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet ‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed (Ek onthou, ek onthou) (Toe en nou, toe en nou) (Die seisoene van die lewe) (Ek onthou, ek onthou) (Toe en nou, toe en nou) Ek onthou (Ek onthou) Toe en nou (Toe en nou) Die seisoene van die lewe ‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan Ek onthou (Ek onthou) Toe en nou (Toe en nou) Seisoene van die lewe En die hoop wat alle storms kon deurstaan Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet ‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed ‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed (Ek onthou, toe en nou) (Ek onthou, toe en nou) (Ek onthou, toe en nou)
Sanatçı: Carike Keuzenkamp
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:20
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Carike Keuzenkamp hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı