carley j baadjie şarkı sözleri

Ek hoop jy weet wat sy doen Jy was verlief na net een soen Sy het jou in haar kloue vasgevang Jy sê dis verby Jy bly my vermy Sys n dief sy will jou vir haarself kry Onthou jy Toe ek nog daar vir jou was Deesdae is ek net n Las Eks nou die ou baadjie in jou kas Waai die winde weer vanaand Donker wolke in jou straat Jy trek my weer aan Want jy weet ek is die een wat pas. Vroeg oggend koffies Skyn die son nou waar jy staan? Laat aand dromers Ek wag vir jou agter die Maan. Kry jy koud Dis nog kouer daar buite Ek het vergeet Drink jy melk of suiker Jy sê dis verby en jy bly my vermy Maar ek Sal steeds in jou kop bly. Onthou Jy Toe ek nog daar vir jou was Deesdae is ek net n Las Eks nou die ou baadjie in jou kas Waai die winde weer vanaand Donker wolke in jou straat Jy trek my weer aan Want jy weet ek is die een wat pas. Eks jou ou baadjie Eks jou hou baadjie Eks jou wind baadjie Maar eks altyd Jou huistoe baadjie
Sanatçı: Carley J
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:37
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Carley J hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı