caroline grace eindelose liefde şarkı sözleri

Wat is liefde 'n Kraan wat aanhou loop, oe wat is liefde As emosies dit kan koop Om en om die lewe soms, om en om ons harte wat die beter helfte uit ons uit kry Wat is liefde Kom dit net een keer verby, ek wil nie uitmis dis my hart wat vir ons baklei Om en om geluk te soek, om en om so uit die boek, dis eindelik joune en myne Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe alles gee ek kies 'n lewe saam met jou En eindelose liefde Sal die vure blis en die donder stil maak alles doen vir ons twee opstaan hier en nou Dis eindelose liefde saam jou Dis eindelose liefde saam jou Dis ek en jy vir altyd en vir nou Vir altyd en vir nou Wat is liefde 'n Trein sonder 'n spoor, oe wat is liefde As jy wen en soms verloor Om en om die lewe soms, om en om ons harte wat die beter helfde uit ons uit kry Wat is liefde Is dit nog 'n keur probeur, oe wat is liefde Vergewe weer en weer Om en om geluk te soek, om en om so uit die boek, dis eindelik joune en myne Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe alles gee ek kies 'n lewe saam met jou En eindelose liefde Sal die vure blis en die donder stil maak alles doen vir ons twee opstaan hier en nou Dis eindelose liefde saam jou Dis eindelose liefde saam jou Dis ek en jy vir altyd en vir nou Vir altyd en vir nou Alles, alles, alles, alles wat ek weg kan gee is joune, ja dis joune Alles, alles, alles, alles wat die lewe bied kan ons saam wen en saam droom en saam leef Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe alles gee ek kies 'n lewe saam met jou (Saam met jou) En eindelose liefde Sal die vure blis en die donder stil maak alles doen vir ons twee opstaan hier en nou (Hier en nou) Dis eindelose liefde saam jou Dis eindelose liefde saam jou Dis ek en jy vir altyd en vir nou Vir altyd en vir nou
Sanatçı: Caroline Grace
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:38
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Caroline Grace hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı