ceanan ryan sionsweg şarkı sözleri
Opad na Sion
Die land van vrede
Ons reis na Sion
Met 'n nuwe lied
Daar vind ons rus
En vrede verewig
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
My Heer en Meester
Ek roep na U Heer
Lei U my verder op Sionsweg
U is die weg Heer
Die ware lewe
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
In die skadu
Van die allerhoogste
Sal geen onheil
Of plaag my tref
U is my toevlug
En my bergvesting
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
My Heer en Meester
Ek roep na U Heer
Lei U my verder op Sionsweg
U is die weg Heer
Die ware lewe
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
God skenk ons vrede
Op Sionsweg
Wees ons genadig
Op Sionsweg
God skenk ons vrede
Op Sionsweg