c.j. steyn afrikaans is gay şarkı sözleri
Daar's 'n kreatuur
Wat weer begin sy huis bou binne my skedel
Onstabiliteit is die waarheid
En politiek is fokken oral
Laat die donker ons in versoeking lei
Kom ons doen dit want dit voel gevaarlik hey
Almal weet mos afrikaans is gay
Don't vergeet dit is die fokken waarheid jy
Is meer as net die vel waarin jy bly
Eendag gaan hulle groot word
Eendag gaan hulle groot word
Tot die sampioen wolk ons neerstort
Nou giggel jou geraamtes vir jou gebrokenheid
En haat vloei binne jou bloed
Jy's onderdanig onder baie trane
Opsoek na 'n beter gemoed
Maar die wraak is net te soet
Kom ons doen dit want dit voel gevaarlik hey
Almal weet mos afrikaans is gay
Don't vergeet dit is die fokken waarheid jy
Is meer as net die vel waarin jy bly
Weggooikind jou siel is pikswart
Vasgebind in die hel sal jy brand
Want in die pad op na die ewigheid
Staan jou dooies almal op in weerstand
Tot die nasie eendag afbrand
Kom ons doen dit want dit voel gevaarlik hey
Almal weet mos afrikaans is gay
Don't vergeet dit is die fokken waarheid jy
Is meer as net die vel waarin jy bly
Kom ons doen dit want dit freak die mense uit
Kom en wys bietjie meer persoonlikheid
Hoekom sal jy blaf as jy kan byt
Kom en wys my aggressiwiteit