c.j. steyn ek bid nie vir die duiwel nie şarkı sözleri
Want ek bid nie vir die duiwel nie
Bra die duiwel bid vir my
So hou vas aan die morfien my baby
En hoop dis gou verby
As jy vir my val
Fokken val net dood
As jy iets wil word
Word bietjie groot
Al wat ek gevat het
Was 'n bietjie advantage
Dis hoe dit voel as ek jou verlaat
Maak dit jou seer maak dit jou kwaad
Vra jouself hoekom daal jy so laag
Wie't gedink ek's van so iets in staat
Dis seker moeilik om my lief te hê
Wanneer jy my sien
Tussen al die dooies lê
Ek voel nog al die dorings in my sy
Maar nou is ek ek fok nou is ek voëlvry
Ek het dwelms ek het bitches ek het bucks
Ek is altyd fokken hoog op fokken drugs
Ek bid nie vir die duiwel nie
Bra die duiwel bid vir my
So hou vas aan die morfien my baby
En hoop dis gou verby
As jy vir my val
Fokken val net dood
As jy iets wil word
Word bietjie groot
Al wat ek gevat het
Was 'n bietjie advantage
Kom ek doen ek en jy doen jy
Ek's net bly dis nou verby
Ek kou my polse in plaas daarvan
Om dit te sny
Dis net moeilik om jou lief te hê
Wanneer ek jou sien
Tussen al jou dooie gode lê
Ek voel nog al die dorings in my sy
Maar nou is ek ek fok nou is ek voëlvry
Ek het dwelms ek het bitches ek het bucks
Ek is altyd fokken hoog op fokken drugs
Ek bid nie vir die duiwel nie
Bra die duiwel bid vir my
So hou vas aan die morfien my baby
En hoop dis gou verby
As jy vir my val
Fokken val net dood
As jy iets wil word
Word bietjie groot
Al wat ek gevat het
Was 'n bietjie advantage