c.j. steyn goedkoper as cocaine şarkı sözleri

Ek laster nie God ek sê net hoe ek voel Wens ek was 'n beter mens Deur meer vir my medemens te voel Maar ek is hopeloos En ek is skaamteloos Ja ek is dalk 'n doos Maar tenminste weet ek wie ek is Ek dryf so bietjie rond in drome Onder die invloed van ikone Ek het lankal opgegee Te kwaad om te probeer Elke dag is 'n fokken stryd Om uit die bed te klim En dan die lewe in die Oë te kyk Ek wens ek was Net 'n bietjie sterker Net 'n bietjie beter Maar ek raak net erger Hoeveel keer gaan ek myself moet herhaal My hart is nie so dof nie bra hy lyk net bietjie vaal My ogies blink want dit is hoe 'n ewil lyk Ek's gerook gefok gebruik So as 'n engel uit die hemel val Sluk ek my trane kots dit uit En snuif dit op Want dis goedkoper as cocaine As 'n engel uit die hemel val Soms alleen in my kamer Sal ek met myself baklei En dit voel ietwat gevaarlik Hoe die stemme begin stry Ken u dalk 'n dokter Wie die kak sal translate As daar enigsens hoop is Sal ek uitvind along the way Al is ek harteloos Al is ek sinneloos Is ek nogsteeds 'n doos Maar ek's fokken trots op wie ek is Is is is Dis die salwing Van verslawing So as 'n engel uit die hemel val Sluk ek my trane kots dit uit En snuif dit op Want dis goedkoper as cocaine Dis die salwing Van verslawing En dis goedkoper As cocaine
Sanatçı: C.J. Steyn
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:42
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
C.J. Steyn hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı