c.j. steyn heilige handgranaat şarkı sözleri

Hoe moet 'n ma voel om op haar kind af te kom As dit die laaste was wat sy sou sien van hom Sy bid vir genesing maar sy bid haarself dom Hierdie heilige handgranaat was 'n atoombom Ek dink dit was dalk 'n gereelde thing 'n Suicide note vir 'n one time fling Meer as net die memory jy sal sien Daardie skuldgevoel gaan goed saam nikotien 'n Nederige man het nou sy kop gaan neerlê Wat het jy aangevang wat kan jy sê Is jy nou trots op jouself Hoe kry jy geslaap Wat sou jy doen As iemand dieselfde met jou maak So saggies rus Net mooi anderkant die grense van onskuld Twee en twintig het te veel geraak En elke keer het jy hom net seergemaak Hoe moet 'n ma voel om op haar kind af te kom As dit die laaste was wat sy sou sien van hom Sy bid vir genesing maar sy bid haarself dom Hierdie heilige handgranaat was 'n atoombom Ek dink dit was dalk 'n gereelde thing 'n Suicide note vir 'n one time fling Meer as net die memory jy sal sien Daardie skuldgevoel gaan goed saam nikotien Met 'n geweer in sy hand En sy vriendin se weerstand Kon hy bietjie langer leef Toe vang hy almal onkant Was dit ooit die moeite werd Sy storie los 'n merk En ek hoop hierdie help jou vasklou Aan sy gedagte bra bly sterk
Sanatçı: C.J. Steyn
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:39
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
C.J. Steyn hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı