c.j. steyn jou favourite freak şarkı sözleri
Relax sit terug
Enjoy die relapse
Ek sal kan maak of ek jou mis
Ek moet ophou daaraan dink
Ek moet ophou om te voel
Sit jou tou net om my nek
En baby skop die fokken stoel
Want dis rustig waar ek hang
Ek weet dat jy verlang
Maar dis verby
Jy's beter af sonder my
Gee my bietjie van daai lean yuh
20mg codeine bra
Meng dit met die thc
Tot my longe eendag bloei
Ek's 'n different breed
En liefde is 'n game
Waarin jy moet cheat
Ek is alles wat jy ooit sal need
Jou favourite freak
Relax sit terug
Enjoy die relapse
Ek sal kan maak of ek jou mis
Ek moet ophou daaraan dink
Ek moet ophou om te voel
Sit jou tou net om my nek
En baby skop die fokken stoel
Want dis rustig waar ek hang
Ek weet dat jy verlang
Maar dis verby
Jy's beter af sonder my
Vasgevang in my pikswart
In my pikswart afrikaner-hart
Ek is vasgebind en forseer
Om te wees wie jy wou hê
Ek moes wees
Relax sit terug
Enjoy die relapse
Ek sal kan maak of ek jou mis
Ek moet ophou daaraan dink
Ek moet ophou om te voel
Sit jou tou net om my nek
En baby skop die fokken stoel
Want dis rustig waar ek hang
Ek weet dat jy verlang
Maar dis verby
Jy's beter af sonder my
My bra niemand gaan 'n virgin dood nie
Die lewe naai ons almal ewe hard
So lê terug maak oop jou bene
En skree