c.j. steyn kan jy eerder vir ons country sing şarkı sözleri
Kan jy eerder vir ons country sing
Sal jy eendag vir my wys waar om vrede te vind
Sal jy ooit vir my 'n lewe kan gun
Of wil jy my net dophou
Jy's seker siek in jou kop
Jy dink ek voel nog 'n fok
Ek hoop gesigtattoo's
Gee die hemel
'n Beter vibe
Dis orite
Brand die kerke almal af my kind
Glo eerder in jouself
As jy vergifnis smeek
En jou hartjie breek
Sal ek aan jou dink
Ek lief jou steeds
So brand die kerke almal af my kind
Glo eerder in jouself
As jy vergifnis smeek
En jou hartjie breek
Sal ek aan jou dink
My kind
Ja jy weet dit ek voel vere
Voel 'n fok oor my verlede
Ek wil sê wat ek wil sê
En ek wil lewe hoe ek lewe
So ek droom van die verkeerde
Fokken keuses van die lewe
Dit gee my gees
Die sleutels tot die deure
Om my siel meer te verkoop
Al was ek groot en klein gedoop
Nou vloei my versies soet soos stroop
Maar ek't geloof verloor in hoop
Kyk die pistool so deur sy loop
En sê dis goed ek't jou gekoop
Iets iewers hier binne my is dood
Brand die kerke almal af my kind
Glo eerder in jouself
As jy vergifnis smeek
En jou hartjie breek
Sal ek aan jou dink
Ek lief jou steeds
So brand die kerke almal af my kind
Glo eerder in jouself
As jy vergifnis smeek
En jou hartjie breek
Sal ek aan jou dink
My kind