c.j. steyn koue bier şarkı sözleri
Jou smile is te cute
Dis die glimlag van die dood
Dis jou nikotien soene
Wat my laat versmoor
So al klink dit bietjie weird
Kom ons vat dit stadig
Fluister net my naam
En sê jy is versadig
Want ek weet dit fokken brand
As jy my naam sien
Want nou's ek net bekend as jou
Favourite wet dream
Ek hoop jou boyfriend
Gee nie om as ek pla nie
Verkoop jy nog jou nudes
Of moet ek eerder nie vra nie
Dis soos om dronk te wees
Terwyl ek bestuur
Soos om jou kop oop te kap
Teen 'n fokken muur
Ek weet jou hart is seer
Dis net 'n plesier
Ek hoop dit gaan af soos 'n koue bier
Fok jou bitch fok jou
Nou kan jy doen wat jy wil
So fok my want ek mis jou
Ek wil net hoor hoe jy gil
Jy't my gevra vir 'n song
Nou feature jy amper op die hele fokken album
Jy was my mooiste my blom
Maar jou liefde het gevoel soos 'n fokken tronk
Oeh ek mis hoe ons stry
En oor dom kak baklei
As ek die topic vermy
Want jy's net borderline insane
Jy smeek my om te bly
Maar jy jaag my weg
Jy sê jy's lief vir my
Maar jy sê my sleg
Dis soos om dronk te wees
Terwyl ek bestuur
Soos om jou kop oop te kap
Teen 'n fokken muur
Ek weet jou hart is seer
Dis net 'n plesier
Ek hoop dit gaan af soos 'n koue bier
Fok jou bitch fok jou
Nou kan jy doen wat jy wil
So fok my want ek mis jou
Dis soos om dronk te wees
Terwyl ek bestuur
Soos om jou kop oop te kap
Teen 'n fokken muur
Ek weet jou hart is seer
Dis net 'n plesier
Ek hoop dit gaan af soos 'n koue bier
Fok jou bitch fok jou
Nou kan jy doen wat jy wil
So fok my want ek mis jou