c.j. steyn kyk hoe ek agteruitgaan şarkı sözleri
Yassus
Ek's net die kos vir al die wurms
Onder my vel
'N Eindelose put
Uit die diepte van die hel
Gooi al my hoop in die fokken drein af
Spoeg jou haat binne in my bek
Kyk hoe ek agteruitgaan
En los my laat ek vrek
Ek proe bloed
Ek proe kanker in oorvloed
Ek gaan verdrink
Soos 'n voël met gebreekte vlerke
Want ek lewe sonder rigting
Gooi al my hoop in die fokken drein af
Spoeg jou haat binne in my bek
Kyk hoe ek agteruitgaan
En los my laat ek vrek
Jy het my gehad en jy het my verniel
Hoekom sit en huil jy nog
Saam die spoke
In die badkamerspieël
Ek wens ek kon nog sê
Ek onthou hoe proe jou siel
Sny jouself 'n bietjie dieper baby
Dit was die deal
Jy sal dit nooit oorvertel
Ek't al my liedjies gesteel
Was in my poes in verveeld
Maar my album fokken slap
En jy's nogsteeds 'n piece of crap
Gooi al my hoop in die fokken drein af
Spoeg jou haat binne in my bek
Kyk hoe ek agteruitgaan
En los my laat ek vrek
Jy het my gehad en jy het my verniel
Hoekom sit en huil jy nog
Saam die spoke
In die badkamerspieël
Gooi al my hoop in die fokken drein af
Spoeg jou haat binne in my bek
Kyk hoe ek agteruitgaan
En los my laat ek vrek