c.j. steyn song vanuit die doderyk şarkı sözleri
Want ek moes amper betaal het
Met my lewe babe
So hier's vir jou 'n song
Vanuit die doderyk
Sien steeds die engel in jou ogies
As ek na jou kyk
Wat het jy gedink
Sou gebeur van my
Het ek die reg om aan te gaan
Kan jy my help ek bewe
Sal ons mekaar ooit kan verstaan
Soos jou trane die vloer slaan
Voel vir my
Of ek alweer skeef op my hart geslaap het
Want die fokken ding is seer
En hy hou my uit die slaap uit
Het jy jou les geleer
Vanuit desperaatheid kom
Die seerste seer
Want ek moes amper betaal het
Met my lewe babe
So hier's vir jou 'n song
Vanuit die doderyk
Sien steeds die engel in jou ogies
As ek na jou kyk
Wat het jy gedink
Sou gebeur van my
Is ek verlief of net desperaat
God ek meng my met die semels
Laat die varke
Saam my slaap
Slaap
Sonder jou
Want ek moes amper betaal het
Met my lewe babe
So hier's vir jou 'n song
Vanuit die doderyk
Sien steeds die engel in jou ogies
As ek na jou kyk
Wat het jy gedink
Sou gebeur van my
Want ek moes amper betaal het
Met my lewe babe
So hier's vir jou 'n song
Vanuit die doderyk
Sien steeds die engel in jou ogies
As ek na jou kyk
Wat het jy gedink
Sou gebeur van my