da v.g hou vas (feat. amy jordan lee) şarkı sözleri

Hoe moeilik dit raak Hoe langer die pad Hoe kan ek gaan opgee Jy's diep in my hart Is jy of niemand anders nie Ek hoop jy verstaan Ek hoop jy verstaan Hou vas Hou vas Hou vas Dit lyk nie altyd mooier aan die kant So hou vas Alles gaan beter uit werk Hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Lyk nie altyd mooier aan die kant So hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Jyt gekom as of jy gestuur is baby net toe ek wou op gee Jy't my weer kom hoop gee Jy was in my corner toe dit voel dat niemand omgee Die een wat my remind is nie meer lankie dans my koop deur Saam my op die road by elke show waar ek moet optree So hoe kan ek wil switch? Ek sal jou altyd kies Jy tick elke box baby daais Hoekom ek stick baby Want hoek ek weet baby Die wereld is sick jy kanie so met almal mix baby Ek admit ek was n heartbreaker daai was jare terug Jys alles waarvoor ek gebid het in n prayer jare terug So jy kan my trust met jou lewe belowe ek het jou rug Vir jou staan ek sterke bene die rede is jy my lig Okei hiers nog n ene die rede is daais my plig Ektie gekom om jou te breek nie eks hier om jou te uplift Elke oomblik voel soos n movie met jou dies my favorite stuk En soms kan ek dit nie glo nie dit voel ek is op n trip Hoe moeilik dit raak Hoe langer die pad Hoe kan ek gaan opgee Jy's diep in my hart Is jy of niemand anders nie Ek hoop jy verstaan Ek hoop jy verstaan Hou vas Hou vas Hou vas Dit lyk nie altyd mooier aan die kant So hou vas Alles gaan beter uit werk Hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Lyk nie altyd mooier aan die kant So hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Ek weet soms raak dinge heavy voel of jy nie vir my ken nie Want soms act ek in ways in wat jy nie meer saam stem nie Maar nog once het jy my bou en jy wys vir my jys daai medie Wat by my sal staan noba al raak dinge hoe messy Jy gee nie om van die res nie Jy was nog altyd daar So whatever jy need ek is hier jy kan maar net vra En whatever feel kan jy met my deel ons kan praat Saam sort ons uit dan besluit wat ons kan maak So baba hou vas Cuz even met jou flaws I still love you so much Ek weet van die geraamtes wat hang daar in jou kas Baby im all yours al wat ek vra is jou trust Kan maar wat maak they won't come between us Baba hou vas Cuz even met jou flaws I still love you so much Ek weet van die geraamtes wat hang daar in jou kas Kan maar wat maak they won't come between us So baba hou vas Hou vas Hoe moeilik dit raak Hoe langer die pad Hoe kan ek gaan opgee Jy's diep in my hart Is jy of niemand anders nie Ek hoop jy verstaan Ek hoop jy verstaan Hou vas Hou vas Hou vas Dit lyk nie altyd mooier aan die kant So hou vas Alles gaan beter uit werk Hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Hou vas Ooh oooh ooooh Hou vas Ooh woah woooooah Hou vas Hou vas Hou vas
Sanatçı: Da V.G
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:36
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Da V.G hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı