dan patlansky amsterdam [duet] şarkı sözleri

Ek vang myself in Oostestraat Waar mense rook en nonsens praat En ek soek nog 'n rede Vir die gewig hier in my skoen Want iewers is daar meer as wat ons sien Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo Die rooi lig van Ou-Kerkplein Verlore tieners op die trein Ek wens ek kon hul keer Ek wens oh ek wens Want iewers is daar meer as wat hul sien Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Verskoon my ek is nie wie jy dink nie Ek is 'n bedelaar Oh ek's 'n bedelaar Hey ek's 'n bedelaar wat bid en hoop Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo
Sanatçı: Dan Patlansky
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:41
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Dan Patlansky hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı