daughters of hadassah my rots (feat. amanda marais) şarkı sözleri

(U is my toevlug En my veilige vesting My rots waarop ek staan) U is my toevlug En my veilige vesting (In u hande is ek veilig) U is my God Op wie ek vertrou As my voete gly Hou U liefde my regop (U tel my op En gee my nuwe krag) U is my rots By wie ek kan skuil (Ek kan by u skuil) U is my rots, my rots My bron van krag U is my rots, my rots My toevug elke dag U is my rots, my rots My skuiling dag en nag O ja My rots U is my God Oor wie ek jubel en juig U is my rots Oor wie ek Daagliks kan getuig U is my rots, my rots My bron van krag U is my rots, my rots My toevug elke dag U is my rots, my rots My skuiling dag en nag O ja U is my rots, my rots My bron van krag U is my rots, my rots My toevug elke dag U is my rots, my rots My skuiling dag en nag My rots (U is my wingerdstok En ek is U lote By u is ek veilig) U is my wingerdstok En ek is U lote U is my wingerdstok En ek is U lote U is my wingerdstok En ek is U lote U is my rots, my rots My bron van krag U is my rots, my rots My toevug elke dag U is my rots, my rots My skuiling dag en nag O ja U is my rots, my rots My bron van krag U is my rots, my rots My toevug elke dag U is my rots, my rots My skuiling dag en nag My rots My rots
Sanatçı: Daughters of Hadassah
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:04
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Daughters of Hadassah hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı