d.ozi ek dink aan jou şarkı sözleri

Buitekant lê 'n tarentaal se veer En ek wonder wat ek hieruit kan leer Daar is baie myle tussen doen en sê Want alles wat is Was al gewees Om agter 'n glashuis Se deur te staan En hoop niemand sien jou daar 'n Honderd en een besluite geneem maar alles bly Ongedaan Ek ruik die soet geur Van muskus Wat hang in die gang En ek dink aan die pêrels op jou lyf Buitekant lê die sneeu en wag om 'n sneeuman te word wat breed glimlag Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen Ek het alle stasies aangedoen Ek het die lewe se vreemde paaie geloop 'n Goeie begrip is net 'n halwe woord Aandagtig gesit, ek het die tyd bekyk Alles gedoen wat gedoen moes word Ek ruik die soet geur Van muskus Wat hang in jou gang En ek dink aan die pêrels op jou lyf Ek ruik die soet geur Van muskus Wat hang in die gang En ek dink aan die pêrels op jou lyf Ek ruik die soet geur Van muskus Wat hang in die gang En ek dink aan die pêrels op jou lyf O, ek ruik die soet geur Van muskus Wat hang in die gang O en ek dink aan die pêrels op jou lyf Mmm en ek dink aan die pêrels op jou lyf Mmm en ek dink aan die pêrels op jou lyf
Sanatçı: D.Ozi
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:30
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
D.Ozi hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı