d.ozi ver in die ou kalahari şarkı sözleri

Vêr in die ou Kalahari Daar in die Malopo Gee my die ou Kalahari Die ou Kalahari bo Wyd lê die eindelose vlaktes Kameeldoringboom en sand Eensame, vreedsame wêreld Die ou Kalahari-land Sonbesies sing in die bosse Die hittige son te versmaai Rooi Afrikaner-osse Sien jy om elke draai Vêr in die ou Kalahari Daar sing die boere so Gee my die ou Kalahari Die ou Kalahari bo Vêr in die ou Kalahari Tot daar by die Malopo Gee my die ou Kalahari Die ou Kalahari bo Sonbesies sing in die bosse Die hittige son te versmaai Rooi Afrikaner-osse Sien jy om elke draai Vêr in die ou Kalahari Daar sing die boere so Gee my die ou Kalahari Die ou Kalahari bo Vêr in die ou Kalahari Tot daar in die Malopo Gee my die ou Kalahari Die ou Kalahari bo Wyd lê die eindelose vlaktes Kameeldoringboom en sand 'n Eensame, vreedsame wêreld Die ou Kalahari-land Vêr in die ou Kalahari Die ou Kalahari bo
Sanatçı: D.Ozi
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:46
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
D.Ozi hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı