early b die beats amazing [justin vega remix] şarkı sözleri
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Oh, shit
Shit, die beats amazing
Kom ons raak crazy
Ek kan nie chill nie, way te veel energie
En soveel gees
Noem my sommer Portugees
Waar ek is, is presies waar ek moet wees
Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
Awe ma se kinders ek's terug in dit met die ryme
Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste
Spring brother, voel dit in die bass, hoor
Early B en Peach is op 'n track met al daai guite
Die is daai goete wat my mal maak, julle ken my mollewiesie ek is Bloemendal bra
Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die A-bra
Ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra
Die vibe is sweet kom chill hie, blatjang broe en Early B ruk die ding hier, dis haktand full
Dis aan die brand go silly, wees as aan broe, want ek is min gespin soos nat wasgoed
Ah shit, my broe maar dis die lyn die man byt aan my lip van lekkerkry ek raak crazy
Chase dis Early B jy weet dis van die Dal af, meisie
Let me hear the ladies, girl dis hy die, gooi dit uit want
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Ek party al vir jare, groot geword in Hotbox
Die dae toe al die kids nog in die parking lot kots
It was the best of times, sukke oorlog Frankenstein
Ons is meneers, noem ons sommer pioneers
Shit, die beats amazing
Kom ons gaan crazy
Ek kan nie chill nie, way te veel energie
En soveel gees
Noem my sommer Portugees
Waar ek is, is presies waar ek moet wees
Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
Check it
Jislaaik it, jis ek weet jy laaikit, beslis dis giftig maar die is daai tight shit
Daai kort ou ge-hype wat op die mic is, voel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness
I’m the outjie van die Dal, nie van die Kaap nie, van die Baai, hoor
Malkoppie die, as jy nie glo nie vra my timer
Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer
Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai, hoor
Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry
Toe Peach my vra wat die beat doen vir my, toe sê ek eeuw hy's nca my broe hy gooi so
Gooi hom bokkie, mooi en moenie stop nie
Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie
Early B and VP op die same thing and I’m blazing, now I’m saying
Oh shit, die beats amazing (Shit die beats amazing)
Shit, die beats amazing (Shit die beats amazing)
(Shit die beats amazing)