early b die beats amazing şarkı sözleri

Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Kom ons raak crazy Ek kan nie chill nie, way te veel energie En soveel gees, noem my sommer Portugees Waar ek is, is presies waar ek moet wees Maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Aweh ma se kinders ek's terug in dit met die ryme Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste Spring brother voel dit in die bass hoor Early B en Peach is op 'n track met al daai guite Die's daai goete wat my mal maak, julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra Ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra Die vibe is sweet kom chilli, blatjang broe En Early B ruk die ding hier, dis haktand full Dis aan die brand go silly, wees as aan broe Want ek is min gespin soos nat wasgoed Aah shit, my broe man dit is die lyn die, man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy Chase dis Early B jy weet dis van die dal af wysie Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Shit, die beats amazing Ek party al vir jare, groot geword in Hotbox Die dae toe al die kids nog in die parking lot kots It was the best of times, sulke oorlog Frankenstein Ons is meneers, noem ons sommer pioneers Ek's ’n poephol, ek's ’n doosneus, ek's amazing Ek's ’n poephol, ek's ’n doosneus, ek's amazing Gebruik daai energie, gebruik daai energie, gebruik daai energie, maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Jislaaik it, jis ek weet jy like dit, beslis dis giftig man die's daai tight shit Daai kort ou gehype wat op die mic is Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness I’m the outjie van die Dal, nie van die Kaap, nie van die Baai hoor Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry Toe Peach my vra wat die beat doen vir my, toe sê ek eeu my bra, my broe hy gooi So gooi hom bokkie, mooi en moenie stop nie Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie Early B and VP op die same thing and I’m blazing, now I’m saying Oh, shit, die beats amazing (Shit, die beats amazing) Oe, shit, die beats amazing (Shit, die beats amazing) (Shit die beats amazing)
Sanatçı: Early B
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:47
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Early B hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı