early b filters şarkı sözleri

Ey yeah check it, nou ons het vinnig af gekick net op die net Insta sy was ‘n slay queen, haar pics slat die diepste Ek comment emoji’s, hartjies, liefde die storie raak diep brada hou vas minute Ek like elke pic van haar nou van die oudste een tot die nuutste 'ghello Ek kap haar an op die DM my ou cos I know that she knows ‘n man smaak vir ‘n bou Sy sê my cool, sy’s van die plek en Vrydag kan ek haar kom check Ek vra haar watse tyd, se sê die aand, ek wys haar ok reg Ek steek toe uit, sy klim toe in die kar in ek skrik my vrek Want toe ek haar sien maak die skok my sê voetsek Is net daar wat ek wys (Yoh yoh yoh) Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no) Want die’s ‘n ander meisie (Op my phone) Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no) Daai’s nie jy nie, yoh (Yoh yoh yoh) Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no) Want die’s ‘n ander meisie (Op my phone) Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no) Daai’s nie jy nie, yoh Check it, ek vra ma vir nederige verskoning want almal is mooi in Jesus so oë, ma bliksem This kind lyk nie soos nie photos lyk nie ek maak ‘n pic oop en vra haar is dit jy die Sy sê my nee, ek sê dankie Here I’m sarcastic jinne daai’s ek kyk ek doen dit met ‘n Snapchat filter Ek wys yoh ek sê my kop raak sommer duislig, why, baby girl you're so creative Thank you Ek check yoh, as ek nou loop gaan dit rou wees Wil wys ek smaak haar nie maar dit moet nou wees Want ek check dan die DM’s toe ek sê ek wou haar ou wees, hoe maak 'n manne nou jis Ek’s in ‘n saak bru, gecatfish in die straat vra haar baba don’t you have ‘n nca bra too Sy sê ja ek sê cool kan ek gou saam met haar praat Cos you know what, my bra actually smaaks you Is net daar wat ek wys (Yoh yoh yoh) Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no) Want die’s ‘n ander meisie (Op my phone) Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no) Daai’s nie jy nie, yoh (Yoh yoh yoh) Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no) Die’s ‘n ander meisie (Op my phone) Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no) Daai’s nie jy nie, yoh (Is nie jy nie, nee dit is nie jy nie) Kyk hierso babygirl Kan ons al die grappies op ‘n stokkie sit asseblief (Dis ‘n ane meisie, dis ‘n ane meisie) Jy weet die meisie wat ek rerig saam mee gechat het is daar in die huis gebly (Is nie jy nie, nee dit is nie jy nie) Kan jy haar vra om uit die huis uit te kom asseblief (Dis ‘n ane meisie) Want die meisie in die photo en jy is voor God nie dieselfde persoon nie Is net daar wat ek wys (Yoh yoh yoh) Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no) Want die’s ‘n ander meisie (Op my phone) Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no) Daai’s nie jy nie, yoh (Yoh yoh yoh) Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no) Die’s ‘n ander meisie (Op my phone) Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no) Daai’s nie jy nie, yoh Kyk hieso ouens, die kinnes remind my van die burgers op TV my bru Expectation meet nie die reality nie Chise Hou dit natural baba 1 0 2 2 3 point 9
Sanatçı: Early B
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:25
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Early B hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı