early b forever or never şarkı sözleri

Yeah check it, yo Ek het myself ‘n lekke bad mama jama, curvy body if she was a track she’d be a banger Flippen reg all the ouens wanna bag her, 6 inch heels other kinders can’t stand her Want jy kan gaan waar ek gaan vir ‘n paar minute los dan blok sy comfortable man Sê my hoeveel ouens kan getuig soos die dag Sy glo in my ek glo in haar ons hou vetroue vol man Whoa man weet jy dat die is my ride die Bonnie to my Clyde Hoe ek ons sien binne in my minds eye Siekie in haar dm you can’t even slide guy verhouding tussen-kie And I just had gooi this rhyme is te nca brie I had to just rebuttle it back haar stap is click clack You don’t want no trouble with that sy gee my loyalty en ek gee haar die loyalty back Want ons verhouding is ‘n houding en sy hou dit intact met net facts Baby boy jy het my hartjie En ek vetrou dit saam met jou So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie Ek loop die volle stryd met jou Want jy's my forever en sonder jou's dit never En ek is so so lief vir jou My liefde’s ‘n belegging ek gee God al die aanseging Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou Yeah check it, yo Ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty Girl jy kry my aan die waarheid at all times when you speak Weet da was al ander manne ek is nou die dude altyd en vir ewig Gee ek mening vir jou baba you’ll see I didn’t come here to verspeel your time ek is liefdevol en funny baba here’s your guy Verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime Want elke call wat ons twee het we never say bye Better days is on the verge I fell in love with her when she was at her worst En al my ex’e was ‘n practice round for this jy maak my lewe lekke alles met jou is ‘n plus Praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet Ek was okal verlief maar nog nooit so gewees Jou liefde het my vertroue in geloof genees ek gaan op een kniëe eendag sak my skat Ek hoop jy’s so gereed Baby boy jy het my hartjie En ek vetrou dit saam met jou So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie Ek loop die volle stryd met jou Want jy's my forever en sonder jou's dit never En ek is so so lief vir jou My liefde’s ‘n belegging ek gee God al die aanseging Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou Yeah check it Jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm Ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm Skoenlappers wapper my wakker binne in my derms Want jy's gegee vir my ek het geland met ‘n helm Forever or never cancel die laas genoem baby ek's vani dal en jy bring dag lig vir my hier Was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie want ‘n waardevolle vrou Sal ek nie twee keer kry nie chise Baby boy jy het my hartjie (My hartjie) En ek vetrou dit saam met jou (En ek vetrou dit saam met jou) So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie Ek loop die volle stryd met jou (Loop die volle stryd met jou) Want jy's my forever en sonder jou's dit never (Forever, never) En ek is so so lief vir jou My liefde’s ‘n belegging ek gee God al die aanseging Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou (Is vani dal af meisie)
Sanatçı: Early B
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:51
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Early B hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı