early b plekkie in die son şarkı sözleri

Doodgedruk Soos ‘n middernag sigaret Halfpad klaar Halfpad in die bed So half So half Sal ons net kan verdwyn? Als los by die huis? Als wat ons het Net los in die huis En daai plekkie in die son Ons plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry Daai plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry So halfpad tussen die boesem en die graf So half opgewonde Half sit die masjiene af So half ek is lus om iets te doen Maar ek weet nie wat nie Ek pas nie in die gat in jou hart nie Baby, trap op ‘n banana-skil en gly met my Ons kan val tot by ‘n plekkie Lekker vêr, lekker wyd Weg van als net om te lewe Sodat jy jou eie graf kies Hier anderkant die heuwels Girl, ek sê jou Dis fantasties, my skapie Kies die pad Want kyk na voor lê die poort Ek wil My lewe langs jou Daar na beter toe spoor Hallo Ek is lief vir jou Daais wat ek weet jy wil hoor Wil jou bederf met dit My tyd tussen geboorte en dood Yeah, Woeste wêreld Ek wil met jou in dit leef Baggage van verlede sit daai dinge neer ‘n Ou wond wat oopgekrap is Ons begin dit weer Maak asof ons wie weet met appearance Kom ons disappear Laaste puzzle van die piece Laat ons die gat vat, Baby, ja Want dis oor jou wat ek nog mal is, Baby, ja Kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie Ja chase! Kom ons vat dit vannie dal af, meisie Ons plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry Daai plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry Daai plekkie in die son 'n Plekkie in die son kry Daai plekkie in die son Ons plekkie in die son kry (Vannie dal af, meisie) Daai plekkie in die son ’n Plekkie in die son kry Daai plekkie in die son Ons sal ons plekkie in die son kry
Sanatçı: Early B
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:31
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Early B hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı