electric ossewa revolution vrae wat hang şarkı sözleri
Winde sweef deur koue naglug
Terwyl ek nêrens heen op pad is nie
Kan blykbaar nie ontsnap nie
'n Metgesel gemaak
Van eindelose pyn
Die bome omring my
en sing 'n lied van 'n gebreekte hart
Die bome herinner my
Hoe ons uitmekaar geval het
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Vrae hang in die gietende reën,
Hoekom het ons lief as dit eindig in pyn?
Ek vra die nag om te antwoord hoekom
Maar as dit antwoord
Is vir die reen om aan hou te val
Soos trane uit die lug
Golwe van hartseer trek my onder
Elke asemhaal voel soos donderweer
Ek sak dieper af
Met elke asemhaal, wat ek haal
Ek hou aan sink
Waar ons vroeër was
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Vrae hang in die gietende reën,
Hoekom het ons lief as dit eindig in pyn?
Ek vra die nag om te antwoord hoekom
Maar as dit antwoord
Is vir die reen om aan hou te val
Soos trane uit die lug
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Vrae hang in die gietende reën,
Hoekom het ons lief as dit eindig in pyn?
Ek vra die nag om te antwoord hoekom
Maar sy enigste antwoord
Is vir die reen om aan hou te val
Soos trane uit die lug
Hierdie hartseer
Oooh
Hierdie hartseer
Oooh
Hierdie hartseer
Ohhh ohhhh
Hierdie hartseer
Vrae wat hang
Vrae wat bly hang
Vrae hang in die gietende reën,
Hoekom het ons lief as dit eindig in pyn?
Ek vra die nag om te antwoord hoekom
Maar sy enigste antwoord
Is vir die reen om aan hou te val
Soos trane uit die lug
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Vrae hang in die gietende reën,
Hoekom het ons lief as dit eindig in pyn?
Ek vra die nag om te antwoord hoekom
Maar dit antwoord, niks
Net die reën, wat aan hou val
Soos trane uit die lug
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo hooo oOooo
Oooh ohoooo hooo oOooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo hooo oOooo
Hierdie hartseer
Oooh ohoooo hooo oOooo

