elisabeth-sue platteland by die see şarkı sözleri

Ek het jou naam daar sien staan Jy bly veilig in jou baan Ek wonder wat nou hier aangaan Waarheen hierdie storie gaan Jy het lings en ek het regs gedraai My hart maak weer 'n kaapse draai Gedink ek kon jou binne laat My hart weer vir 'n slag oopmaak Ek wou jou net beter leer ken Tafelberg het weer kleur het jy gepen Dis platteland by die see samet jou Jy het my hart weer en weer toegeklou Dis platteland by die see samet jou Jy het my keer op keer vasgehou Jy kon my nie in my oe kyk nie Kon my ook nie 'n kans gegee het nie My hart skree seine na die see Die son sak en ek mis jou alweer Mense groet mekaar heen en weer Somerliefde by die see Mis trek oor die horison Sal jy my nog 'n kans kan gee Ek wou jou net beter leer ken Tafelberg het weer kleur het jy gepen Dis platteland by die see samet jou Jy het my hart weer en weer toegeklou Dis platteland by die see samet jou Jy het my keer op keer vasgehou
Sanatçı: Elisabeth-Sue
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:59
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Elisabeth-Sue hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı