fidelis amor pleit şarkı sözleri

Kagel in die nag en ek voel oud Die hemel rus die aarde vanaand En alles is in order, of hoop ek maar net so Die stilte van die lewe maak dit goud Gee my krag Gee my wysheid Gee my geduld Gee my net nog een oomblik sonder skuld Vat my trane Al die verhale Wat ek onthou Gee my net nog een oomblik met jou Wind duer die nag en eks benoud Die hemel ruk die aarde, sal dit staan Ja dit bewe elke lewe kan jy verstaan Ja dit kom al hoe nader gee my tyd Gee my krag Gee my vreugde Gee my geduld Gee my net nog een oomblik sonder skuld Vat my trane Al die verhale Wat ek onthou Gee my net nog een oomblik met jou Kagel in die nag en ek voel oud Die stilte van die lewe maak dit goud
Sanatçı: Fidelis Amor
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:22
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Fidelis Amor hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı