gazelle hosh tokolosh şarkı sözleri

(When the talk about the tokoloshe) (You talk about something that's blood shivering) (It's spine chilling) Hos tokoloshe awe bra hoe lyk dit neetjies awe kaptydelik Okie dokie 'n boer en 'n soutie chips en 'n Toby awe daars nie vout nie Shmaak too fancy too sexy eksie perfeksie ent en 'n matchy Sexy koereksie kind op die backseat Jack laat die trek skiet lank in die bedsheet Kort van die lont kom ons fokken rol rand op 'n pond glip gly oor die grond Fok 'it stop 'it too much of 'n muchness befuck shit kap 'it move soos 'n muppet Hand op jou puppet ag nee sies beweeg iets skud rond en beleef iets Dis ons jah laat die fokken tannies sprons ja dis stonsh bra luister vir die gegons daar Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang Yes gazelle, ah bra Jack, luister ek hoor die tokoloshe is back Rerig o fok wie's bang kom ons gan voor die tokoloshe ons vang Boeta bou maar jou bed op die klippe laat die plek pop soos 'n pyp fol pitte Die hitte die sweet die laat nag parties sweatheart vanaand gan jy nie slap nie Dis die nag wat die tokoloshe rond slyp weg in die dag mah venag gan hy uit kryp Great move in die donker in by die kerk en uit by die tronke Kam in my sokkie ent in my oor arm om 'n poppie reg om te boor Hoor hoor top van die food chain Parow en Gazelle is duk fokken myn Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang Hos tokolos wat soek jy in my bos watch it jy moet my vrou uit los Sê hos tokolos wat soek jy hier ek klap jou want jy steel my bier Sê hos tokolos wat soek jy in my bos watch it jy moet my vrou uit los Sê hos tokolos hos tokolos hos tokke hos tokke hos tokolosh Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang Tokoloshe gaan jou vangalangalang as jy hardloop in die gangalangalang Hoekom lyk jy dan so bangalangalang want hy pik jou soos 'n slangalangalang Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe) Vangalangalang (Tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe, tokoloshe)
Sanatçı: Gazelle
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:54
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Gazelle hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı