ge korsten mamma şarkı sözleri

Mamma vandag verlang ek na my kinder jare Mamma jy het soveel gegee deur al die jare En ek sal dit nooit vergeet nie En ook nie ondankbaar wees nie Nêrens sal mens soveel liefde kry Soos jy gegee het vir my Mamma jy weet ek sal jou liefde altyd waardeur Mamma so duurbaar ek weet die afskyd maak ons altwee so seer Mamma ek skryf hierdie briefie Want ek verlang so na jou Ek wil net sê moennie treur nie Dalk is die terugkoms tog gou Mamma my hart is vol heimweë Jy’t soveel liefde gegee Mamma vandag verlang ek na my kinder jare Mamma jy het soveel gegee deur al die jare En ek sal dit nooit vergeet nie En ook nie ondankbaar wees nie Nêrens sal mens soveel liefde kry Soos jy gegee het vir my Mamma jy weet ek sal jou liefde altyd waardeur Mamma so duurbaar ek weet die afskyd maak ons altwee so seer Mamma, Mamma
Sanatçı: Ge Korsten
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:47
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ge Korsten hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı