ge korsten nicolene şarkı sözleri

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, ek is joune) Skadus in jou oë wat so ver kan kyk Wat na daardie blou nat troebel water lyk Waarom bly 'n sluier om jou hart gebou Weet jy hoeveel liefde wag op jou Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene Vergeet en vergewe is die beste manier Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer weer Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene Vergeet en vergewe want jou liefde is hier Laat al die skadus val vee weg die wolke voor die maan Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene (Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, ek is joune) Alles het 'n einde jy moet voor begin Elke mens se lewe sal ook hartseer bring Soms moet jy net langer as 'n ander wag Érens kry jy tog jou mooiste dag Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene Vergeet en vergewe is die beste manier Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer weer Vergeet jou smart in jou hart Nicolene Vergeet en vergewe want jou liefde is hier Laat al die skadus val vee weg die wolke voor die maan Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene (Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, Nicolene) (Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)
Sanatçı: Ge Korsten
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:17
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ge Korsten hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı