ge korsten wees lief vir my şarkı sözleri

Jy is vir my al die mooiste ding wat die lewe gee So wonderskoon soos die vrisse speuling van die sagte see Jou lente lag en al sy prag het my bekor Vir elke oomblik van elke skone dag dink ek aan jou Jou beeld sien ek in die glans wat skyn in elke druppel dou Ek kan 'n liefdes liedjie in die aand onthou Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe bly lief vir my Vir so lank ons lewe vra ek wees lief vir my Oe kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi ja bly lief vir my Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees Dit is al wat ek jou ooit sal vra Wees lief vir my Jy is die rede vir elke heerlike ding wat daar gebeur Jy vul my lewe met skoonheid in met soete blomme geur My hart wil sing, want liefde bring groot vreugde meer Waar ons sal ons dan die same paal die toekoms baie gou Ons harte wentel al lankal in dieselfde liefdesbaan Ek het my boodskap aan die aandfyntjie gegee Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe bly lief vir my Vir so lank ons lewe vra ek wees lief vir my Oe kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi ja bly lief vir my Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees Dit is al wat ek jou ooit sal vra Wees lief vir my
Sanatçı: Ge Korsten
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:55
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ge Korsten hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı