gen avid gelei van voor şarkı sözleri

Het gesoek vir rus en vrede Net 'n warrelwind gevind Het gewens vir nuwe lewe Maar ek het net die heeltyd bly sink Soek daai Sondagmiddag sonsak Kry die heeltyd net die reën Tot ek jou in al daai water vind Soos 'n kind Toe begin ek weer als van voor Toe begin my hele lewe oor Toe begin ekke weer voel Hoe geluk deur my spoel En vrede my kom lei van voor Jy't jou liefde deur my lyf geweef Jy't die gif hier uit my hart gebreek Jy't my wêreld oopgemaak Donkerte uitgejaag My heeltyd nog gelei van voor Lei van voor Tootoootooo Tootoootooo Dis 'n storie van vergifnis Van n verlore siel Dis daai oomblik toe ek jou vind Nou's jy hier en ek is nooit weer alleen Dis 'n toekoms wat ons nou het Wat ek nooit van kon droom nie Dis die hoop wat begin het toe jy Om my vou Toe begin ek weer als van voor Toe begin my hele lewe oor Toe begin ekke weer voel Hoe geluk deur my spoel En vrede my kan lei van voor Jy't jou liefde deur my lyf geweef Jy't die gif hier uit my hart gebreek (Jy't die kettings om my hart gebreek) Jy't my wêreld oopgemaak Donkerte uitgejaag My heeltyd nog gelei van voor Lei van voor Tootoootooo Tootoootooo
Sanatçı: Gen Avid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:23
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Gen Avid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı