georic lomas lentekind şarkı sözleri

Ek weet nie wat om te sê nie Maar jy weet wat ek bedoel Die winter was nie vir my nie Alleen is dit net te koel Maar jy het my gevrieste hart gekry en die ys laat smelt Dis net jy wat met die drik van ‘n knoppie die sonskyn terug kan bel Lentekind sal jy vannaad onder die sterre met my sit? Ons kan daar lê tot more terug waai met die wind Jy’s hoekom blomme weer lewe vind O lentekind Jy bring ‘n lig vir my donker Uiteindelik kan ek weer sien Jy help met al my oop wonde En sê ek vrede verdien O jy het al my pyn en lyding van my skouers afgetel Dis net jy wat met die drik van ‘n knoppie die sonskyn terug kan bel Lentekind sal jy vannaad onder die sterre met my sit? Ons kan daar lê tot more terug waai met die wind Jy’s hoekom blomme weer lewe vind O lentekind Lentekind sal jy vannaad onder die sterre met my sit? Ons kan daar lê tot more terug waai met die wind Jy’s hoekom blomme weer lewe vind O lentekind My lentekind
Sanatçı: Georic Lomas
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:10
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Georic Lomas hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı