hanna malan alle paaie şarkı sözleri

Jy sê ons kort 'n verandering 'n Wegbreekkans 'n Nuwe plek om in weg te raak 'n Ander ritme om op te dans Tussen wonder en werklikheid Verdof al die grense Ons gaan vêr van die huis af En ons bestemming is die onbekende En jy sê Vat my hand en ons kan verdwyn Na iewers waar die stad se liggies nie meer skyn En elke dag is 'n ontdekkingsreis Waar alle paaie na jou lei Ons kan als net hier agter los Waar jy gaan sal ek jou volg Want elke dag is 'n ontdekkingsreis Waar alle paaie na jou lei Soos om te kyk deur nuwe oë Sien ons die sterre weer En terwyl ons herinneringe maak Sien ons 'n nuwe era aanbreek Kan ons spring uit die gemaksones Waarin ons nooit moes verval nie? Want jy weet ons gaan nooit vlieg As ons bang is vir val nie En ek sê Vat my hand en ons kan verdwyn Na iewers waar die stad se liggies nie meer skyn En elke dag is 'n ontdekkingsreis Waar alle paaie na jou lei Ons kan als net hier agter los Waar jy gaan sal ek jou volg Want elke dag is 'n ontdekkingsreis Waar alle paaie na jou lei Niks behalwe ons harte om te verloor Niks behalwe 'n leeftyd lê vir ons voor En ek kies die langpad saam met jou Solank ek net jou hand kan vashou Vat my hand en ons kan verdwyn Na iewers waar die stad se liggies nie meer skyn En elke dag is 'n ontdekkingsreis Waar alle paaie na jou lei Ons kan als net hier agter los En waar jy gaan sal ek jou volg Want elke dag is 'n ontdekkingsreis Waar alle paaie na jou lei Oo waar alle afdraaipaaie, alle wilde draaie reguit net na jou lei Daar sal ek jou kry
Sanatçı: Hanna Malan
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:01
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Hanna Malan hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı