hanna malan verdwaal şarkı sözleri

Ek het in 'n donker woud gestap En deur valleie gesoek na die lig Ek het vir 'n oomblik aan jou gedink Vir wie 'n plattelandse dromer na die bos kom vlug En nou weet ek nie waar ek gaan nie Maar ek kyk net reguit voor my Want hierdie riviere was jou van my af In die wind asem ek jou uit Soms moet mens verdwaal om jouself weer te kry Ek het hoë kranse uitgeklim En myself gekeer om af te kyk Want uit die dieptes waarin ek geval het Kan ek weer sien met duidelikheid En nou weet ek waar ek gaan En ek kyk net reguit voor my Want hierdie riviere was jou van my af In die wind asem ek jou uit Soms moet mens verdwaal om jouself weer te kry En skielik het ek op ‘n bergtop gestaan En geweet al my hoogtes is oorkom Want al my vrese het saam met jou Agter my verdwyn op die horison En ek kyk net reguit voor my Want hierdie riviere was jou van my af In die wind asem ek jou uit Soms moet mens verdwaal om jouself weer te kry
Sanatçı: Hanna Malan
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:38
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Hanna Malan hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı