hanna malan vir die eerste keer şarkı sözleri

Ek het saam na jou kar geloop Bang dat ek my hart op jou verloor Want liefde het my geleer Om versigtig wees Koffiebekers op my vensterbank Is nie al wat jy los as jy huis toe gaan Want ek filosofeer en herevalueer Als wat ek gedink het ek weet En jy smelt my koue skouer Jy klim al my mure uit En vir die eerste keer sien ek dit nou Al my goeie eindes begin by jou En nou het my hart 'n huis gekry En vir die eerste keer weet ek dis jy Dis jy, dis jy, dis jy Jy het aan my deur kom klop En my kom wakker maak vir die sonsopkoms Jou onskuldige hardoplag Verlig my donkerste nag Sterk en sag, jy is 'n teenstrydigheid En hoe jy dit doen bly 'n raaisel vir my Soos jy hoor wat ek nie kan sê nie En is wat ek nooit geweet het ek wou hê nie En jy smelt my koue skouer Jy klim al my mure uit En vir die eerste keer sien ek dit nou Al my goeie eindes begin by jou En nou het my hart 'n huis gekry En vir die eerste keer weet ek dis jy Dis jy, dis jy, dis jy Al my stukkies twyfel, drome, verlede Weer saamgevleg deur woorde, lag, dans en vrede Hoop ongesien, maar onverlore In mosaïek, beter as van tevore Sonder dat ek moes probeer Voel ek dit vir die eerste keer En vir die eerste keer sien ek dit nou Al my goeie eindes begin by jou En nou het my hart 'n huis gekry En vir die eerste keer weet ek dis jy Dis jy, dis jy, dis jy O dis jy, dis jy, dis jy
Sanatçı: Hanna Malan
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:19
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Hanna Malan hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı