heinz winckler ek kan weer in liefde glo şarkı sözleri

Jy maak dit, so maklik, om op te staan na al die seer Ek sien jou, nou langs my, jy was nog altyd daar gewees Gebreekte, beloftes, het my weer op my knieë gedwing Verlore, gebroke, maar jy het weer die hoop terug gebring Jy't my geleer om weer te glo En ek, ek kan weer in liefde glo Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees Ek kan weer in liefde glo Om my lê, die skerwe, en jy pak alles terug in plek Daar's niks meer, verlore, en nou voel alles weer perfek Jy't my geleer om weer te glo En ek, ek kan weer in liefde glo Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy) Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees) Ek kan weer in liefde glo (Want waar sal ons sonder liefde wees) Jy't my geleer om weer te glo En ek, ek kan weer in liefde glo (Ek kan weer in liefde glo) Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy) Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees) Ek kan weer in liefde glo
Sanatçı: Heinz Winckler
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:07
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heinz Winckler hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı