heinz winckler valskerm şarkı sözleri

Ek val dertig-duisend voete ver Maar ek is nie bang nie Ek is nie bang nie Is nie seker oor my roete af Niks om my te vang nie Niks om my te vang nie Maar jy's my valskerm, valskerm en ek val nie ver nie Valskerm, beskerm my altyd Valskerm, valskerm en ek val nie ver nie Saam met jou Daar is niks en niemand om my nie Maar's jy's my gedagtes Jy's my gedagtes As dit als te veel raak kom jy hier Ek hoef nie te roep nie (Ek hoef nie te roep nie) Ek hoef nie te roep nie Ek hoef glad nie te roep nie Jy's my valskerm, valskerm en ek val nie ver nie Valskerm, beskerm my altyd Valskerm, valskerm en ek val nie ver nie Saam met jou Ek strek my arms wyd en tref die wolke sag terwyl ek kyk of ek kan jou nie onder sien nie Ek trek die toutjie, roep jou naam, en skielik val jy oop en vang my weer En weer Jy's my valskerm, valskerm en ek val nie ver nie Valskerm, beskerm my altyd Valskerm, valskerm en ek val nie ver nie Saam met jou Saam met jou
Sanatçı: Heinz Winckler
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:42
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heinz Winckler hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı