henry ferreira die kampvuurliedie şarkı sözleri

Koekemoer lê op sy rug En kyk na doer daar bo Na die sterre in die hemelruim Wat helder flikker en skitter en skyn Koekemoer en ou Shorty Kuier om die kampvuurtjie Hulle kyk hoe die vlamme wapper Hulle sing 'n cowboyliedjie Shorty is lekker moeg Na 'n lang en warm dag Hy wonder watse avonture Nog op hulle wag Koekemoer en ou Shorty Kuier om die kampvuurtjie Hulle kyk hoe die vlamme wapper Hulle sing 'n cowboyliedjie Koekemoer en ou Shorty Kuier om die kampvuurtjie Hulle kyk hoe die vlamme wieg Hulle sing 'n cowboyliedjie
Sanatçı: Henry Ferreira
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:02
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Henry Ferreira hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı