henry ferreira die petrolpadda şarkı sözleri
Die Petrolpadda is baie, baie
Slymerig en aaklig
Hy is vraatsig en gulsig
Daar is vratte oral op sy rug
Hy spring rond en rond
Los sy oliespore op die grond
Hy steel al die boere se petrol
Hy maak net soos hy wil
Dis die Petrolpadda se gekwaak
Wat jou snags wakker maak
Hy spring en hy hop
Tot binne in jou kop
Hy spring rond en rond
Los sy oliespore op die grond
Hy steel al die boere se petrol
Hy maak net soos hy wil

